Geskenk Uit Bethlehem
Lyrics Lianie May

45499
Correct
Save
Cancel
In 'n dorpie so klein, voel die wereld so rein
En sou Jesus kon se, soos die wereld nou le
Bring jou kinders na My, laat die liefde hul lei
Laat hul die ware boodskap kry...

[Koor]
Want die grootste geskenk kom uit Bethlehem
Kinders hoor jy Sy stem
Dis mos Kersfees nou
Want daai grootste geskenk hou jy diep in jou hart
En Hy dra al die smart
Hy's van Bethlehem

In 'n wereld so groot, voel die mense die nood
Maar net Jesus gee hoop, om die lewe te kry
Bring jou kinders na Hom, laat die liefde hul lei
Dat hul die ware boodskap kry

Comments